My Reënboogboek 2 (3+ Jaar) (Afrikaans, Paperback)

Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 3+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!

Ballon Media

R99.00

Out of stock

SKU: 9780798180146 Category:

Description