Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Huistaal Klankboek vir leerders Leerderboek (Volkleur)

Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 1. Die boek kan jaar na jaar gebruik word. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens twee bladsye interaktiewe taalaktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgids beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsy in die Leerderboek gebruik moet word. Die Klankboek vir leerders leer klanke en spelling vir leerders in Graad 1. Die Onderwysersgids bied die memorandum, jaarplan en kwartaalplanne aan vir die aktiwiteite in die Klankboek vir leerders. Hierdie boek is deel van die program wat Graad 1-leerders moet volg.

R121.00

Available on back-order

SKU: 9781775891444 Categories: , ,

Description