Die Antwoord-reeks Graad 11 BESIGHEIDSTUDIES

Hierdie 3 in 1 studiegids dek die Graad 11 KABV-kurrikulum en sluit die volgende in: Omvattende Notas per Kwartaal, Vrae per Kwartaal en Volledige Antwoorde plus 2 Eksamenvraestelle & Memo’s. Besigheidstudies vereis beide kennis en probleemoplossing: Die verduidelikings en illustrasies in hierdie boek vereenvoudig konsepte en help met begrip en gevallestudies wys leerders hoe om probleemoplossingstegnieke te implementeer. Die boek bied uitstekende ondersteuning vir alle leerders, ongeag hul vermoë, en die puntsgewyse styl en tabelformaat maak die inhoud meer toeganklik. Dit sal aan leerders alles bied wat hulle nodig het om in hierdie toenemend relevante en interessante vak, hul beste te bereik.

Alex Pinnock

R239.00

Out of stock

SKU: 9781920558383 Categories: , ,

Description