Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Leerdersboek Graad 11

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

R320.00

Out of stock

Description

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat ‘n naslaan-afdeling oor basiese vaardighede om konsepte in Wiskundige Geletterdheid te hersien, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help, ‘n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind, ‘n opsommende kontrolelys en hersieningsoefeninge aan die einde van elke onderwerp.