Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Leerdersboek Graad 10

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

R313.00

Out of stock

Description

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 is deur ‘n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat deeglike dekking van die onderwerpe oor basiese vaardighede om ‘n sterk fondament te le vir die ontwikkeling van konsepte in Wiskundige Geletterdheid, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help – veral Skakelflitse wat leerders verwys na die onderwerpe oor basiese vaardighede in Eenheid 1-16 van die Eerste Kwartaal, asook ‘n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind.