Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 10

Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

R313.00

Out of stock

SKU: 9781107650350 Categories: , ,

Description

Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 10 is deur ‘n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die omvattende Leerdersboek verduidelik belangrike konsepte en terme in toeganklike taal en bevat ‘n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan, bied ‘n summatiewe assesseringstaak aan die einde van elke module wat leerders help om hulle kennis te konsolideer. Die Leerdersboek verbind wetenskap met die alledaagse lewe met die hulp van gevallestudies en slaag so daarin om sensitiewe kwessies op ‘n gebalanseerde wyse aan te spreek, bevat Inligtingsflitse wat interessante feite onder leerders se aandag bring, en lig voorbeelde, wette en formules in die kantlyn uit.