Superfiks Afrikaans Graad 4 : Grade 4

Help jou kind om sukses te behaal met Afrikaans! Superfiks Afrikaans is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 4 kind. Hierdie boek bied essensiële oefening in lees, skryf, klanke, begrip en vele meer! Aan die ouer of helper. Help jou kind om sukses te behaal met Afrikaans! Superfiks Afrikaans is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 4 kind. Hierdie boek bied essensiële oefening in begrip, woordsoorte, leestekens, spelling en vele meer! Dit kan gebruik word om skoolwerk aan te vul, of om jou kind se vaardighede verder te ontwikkel met meer uitdagende oefeninge.

Al die antwoorde word aan die einde van die boek verskaf. Aan die ouer of helper. Graad 4 kinders moet probeer om onafhanklik te werk en behoort nie te veel hulp nodig hê met hierdie boek nie. Toon egter altyd belangstelling in hulle vordering en wees gereed om die nodige hulp aan te bied. U belangstel en aanmoediging sal die kinders help om te presteer!

Willa Louw

R99.00

Available on back-order

SKU: 9780636049222 Categories: , ,

Description