Description
Blitz Wiskunde, die betroubare reeks vir hoofrekene in Graad 1 tot 7, is ‘n prettige manier om strategie vir hoofrekene in jong leerders te ontwikkel. Die reeks is ten volle vir die KABV-kurrikulum hersien en bied aan onderwysers die ondersteuning wat hulle benodig vir die effektiewe onderrig van hoofrekene.





