Tegnologie Vandag: Gr 8:Tekenportefeulje

Die Tegnologie VANDAG Graad 8 Tekenportefeulje kan saam met die Tegnologie VANDAG Graad 8 Leerderboek en Onderwysersgids gebruik word. Dit is ’n aanvullende werkboek wat aktiwiteite en oefeninge bevat om leerders se gra ese kommunkasievaardighede verder te help ontwikkel. Van die kenmerke van die Tekenportefeulje wat suksesvolle leer en onderrig maklik en pret maak, is: Dit bevorder die tekenvaardighede van leerders, wat hul prestasie in alle Tegnologie leeruitkomste verbeter.

23 aktiwiteite wat op die kommunikasieassesseringstandaard van Leeruitkoms 1 fokus.

Individuele klaskamer- en huiswerkaktiwiteite. Spesi eke skakels met Tegnologie VANDAG Graad 8 Leerderboek. Assesseringsrubrieke wat maklik is om te gebruik en ’n assesseringsrekordstaat. Die Tegnologie VANDAG Graad 8 Tekenportefeulje is ook in Engels beskikbaar as Technology TODAY Grade 8 Drawing Portfolio.

R. Sherwood

R190.00

Available on back-order

SKU: 9780636065864 Categories: , ,

Description