Best Books Lees en kyk met begrip: Graad 9 AFR HT (Julie 2025, 64 pg) Marnel Agenbag

Die KABV-gerigte tekste wissel van artikels en opsommings tot advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate en pamflette. Huistaalleerders in Graad 9 sal aanklank vind by die inhoud wat volgens interessante temas ingedeel is. ’n Memorandum met antwoorde op die oefenvrae is beskikbaar by bestbooks.co.za

Lees meer hieronder.

Marnel Agenbag

R240.00

Available on back-order

Description

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te versterk. Huistaalleerders in Graad 9 sal aanklank vind by die inhoud wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, pamflette en opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za

Die skrywer: Marnel is al vir 28 jaar ‘n Afrikaans onderwyser – van Hoërskool President, Kingsway High, Helpmekaar Kollege, Hoërskool DF Malan, Chesterhouse College tot tans Reddam House Durbanville. Sy woon in die Kaap.