Nuwe Alles-in-Een Graad R Grootboek 7 : Wollie wil gaan stap

Die Grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1-Grootboek 20 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin vir humor van die Graad R-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema Ek huppel deur my dag in die Leerdersboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word. Hierdie Grootboek word vir Gedeelde lees deur die onderwyser in die klas gebruik gedurende leessessies en bekendstelling van die tema.

R250.00

Available on back-order

SKU: 9781775890263 Categories: ,

Description