Klapper die drakie en die swart ridder

Klapper se oom, Inus, moet by die draakboom wagstaan waardie hek na die wêreld van die ridders is. Wanneer daar ’n ridder verskyn, moet hy gevaarlik lyk, vuur spoeg en die ridder wegjaag. Intussen word oom Inus deur ’n swart ridder ontvoer. Klapper moet sy oom red. Hy ontmoet die eerbare ridder, Karel,en saam bedink hulle ’n plan wat in beide se guns sal tel! Geskik vir leerders in Graad R – Graad 3 Huistaal en Graad 3 – Graad 4 vir Eerste Addisionele Taal. Ideaal vir voorlees en selflees van 4+ jaar.

R131.00

Available on back-order

Description