Klapper die drakie en die wonderlike towenaar

Klapper die klein drakie en Mathilda gewaar ’n klein, wit bok in die woud. Die bok, Bessie, is eintlik ’n towenaar en was die leier van Bottelland voordat hy deur die bose towenaar, Bokbaard, onder ’n towerspel geplaas is. Klapper en Mathilda wil vir Bessie help en besluit om na Bottelland en die tower kasteel te gaan. Klapper bedink ’n plan en so verander Bessie weer in ’n towenaar en Bokbaard in ’n klein varkie. Geskik vir leerders in Graad R – Graad 3 Huistaal en Graad 3 – Graad 4 vir Eerste Addisionele Taal. Ideaal vir voorlees en selflees van 4+ jaar.

R131.00

Available on back-order

SKU: 9780798178006 Categories: , , ,

Description