Nuwe Alles-in-Een Graad 3 Afrikaans Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids (CD ingesluit) – no reprint due as at Jan 2022

Die Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak, vier kwartaalplanne, moontlike tydskedules vir ’n week en volledige, daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke. Die onderrigplanne sluit die volgende in: die weeklikse onderrigplan, wenke en noodsaaklike inligting as agtergrondkennis voordat die lesse aangepak word, die rympies en liedjies wat in die onderrigplanne genoem word, volledige stap-vir-stap-lesse vir elke dag en leiding om die voorgeskrewe assesseringstake te voltooi. Die Onderwysersgids is volgens die vereistes van die KABV ontwikkel.

R381.00

Out of stock

SKU: 9781775890591 Categories: , ,

Description