Oxford Kom Ons Oefen Afrikaans EAT Graad 8 Oefenboek

Oefen – Konsolideer – Pas jou vaardighede toe

Oxford Kom ons oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink. Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en skryfvaardighede vir elke kwartaal, wat aan die onderkant van elke bladsy aangedui word. Dit maak die titels ideaal vir hersiening en oefening van kernvaardighede, sowel as eksamenvoorbereiding. Die titels is gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis.

Oxford Kom ons oefen gee leerders die geleentheid om te oefen, te konsolideer en sleutel taal- en skryfvaardighede toe te pas.

R120.00

Out of stock

Description