Description
Die boek bevat: Vier Afrikaanse toetse, plus al die antwoorde; Riglyne vir die assessering van vordering en die identifisering van probleemareas; Notas en wenke om die leerproses te ondersteun Smartkoppe-oefentoetse berei kinders voor vir in-klas toetsskryf en help hulle om hul resultate te verbeter.





