Die derde spoel

Dis 1986. Etienne (22) gaan studeer filmkuns in Londen en ontduik só diensplig in Suid-Afrika. Hy kom af op ’n film wat in Nazi-Duitsland verfilm is en begin obsessief na die ander twee soek. Wanneer sy minnaar verdwyn, lei dit hom na die ou Oos-Berlyn. Dan word hy teruggeruk na die hede en Suid-Afrika.

S J Naude

R250.00

Available on back-order

Description