Met My Rooi Rok Voor Jou Deur (Afrikaans, Paperback, 352 pg) Audrey Blignault

Audrey Blignault

R330.00

Available on back-order

SKU: 9780624091424 Categories: , ,

Description

Die onweerstaanbare Audrey Blignault het destyds die wêreld van die Afrikaanse vrou óópgeskryf en was haar tyd vooruit. Dié unieke keur bring haar beste werk byeen, van kort sketse uit die vroeë bundels tot langer essays en verhale uit latere publikasies. Hierdie baldadige, skalkse, “onwennige ouma” skryf dalk oor vervloë dae, maar op so ’n unieke, toeganklike manier dat dit vir vandág se leser kraakvars is, en jou ten diepste raak.