Ena Murray Keur 12 (Afrikaans, Paperback) – out of print

In Diena van Die Eike haal Diena se verlede haar in toe dokter Melt Fouché by haar losieshuis opdaag. In Boeie van goud wonder Charmain waarom het Quintus met haar getrou as hy haar nooit werklik sy vrou wou maak nie. En in Kaalvoet Katryntjie laat Katryn vir die grap toe dat haar voog dink sy is ’n tiener, nie ’n verpleegster van twintig nie.

Ena Murray

R275.00

Out of stock

SKU: 9780624080077 Categories: , , ,

Description