Ena Murray Keur 15 (Afrikaans, Paperback) – out of print

In ’n Vrou soos Salomé ontdek die joernalis Jaco Retief ’n weerloosheid in die sangeres Salomé Truter. In Die vrou in die spieël word die hoofkarakter een oggend met geheueverlies wakker. ’n Aantreklike man noem haar Ansie – ’n naam wat sy in haar diepste wese wéét nie hare is nie! En in Die pad terug huis toe beland die model Karina Oosthuizen in ’n grusame motorongeluk. Onverwags is daar iemand wat vir haar toevlug bied in ’n huis by die see.

Ena Murray

R275.00

Out of stock

SKU: 9780624083467 Categories: , , ,

Description