Hanna – Die vrou wat haar kind vir die Here gegee het (Afrikaans, Paperback)

Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns he om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en na nege jaar trou Elkana weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind na die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid. Hierdie aangrypende verhaal spreek tot elke vrou. Sal Hanna kan vrede maak, met haarself en met Peninna? Sal sy guns kan vind in die oe van God sodat Hy haar lamp weer aansteek en die donker verdryf?

Maretha Maartens

R203.00

Available on back-order

SKU: 9780796319661 Categories: ,

Description