Leeg – God se Troos na Swangerskapverlies of Miskraam (Sagteband, 304 pg) Braam Klopper, Marlena du Toit, Justine Pike

Saam met swangerskap kom hoop en drome. Maar vir vir sommige spat dié drome wreed aan skerwe met ’n miskraam of stilgeboorte, wat vrae laat soos: Waarom, Here? Leeg is ’n praktiese gids saamgestel deur ’n dokter, ’n pastoor en ’n pastorale terapeut, spesiaal vir ouers wat ’n miskraam of stilgeboorte beleef het. Dis vir elkeen wat sit met worstelvrae en magteloos voel teenoor die verlies. Die pad van rou en aanvaarding is geensins maklik nie, maar te midde van dit alles ís daar hoop.

Die WENNER van die Bybel-Media-Cordis Trust-prys vir oorspronklike, Afrikaanse Christelike familie- en/of jeugpublikasie vir 2018!

Braam Klopper, Marlena Du Toit, Justine Pike

R250.00

Available on back-order

SKU: 9780796320087 Categories: , ,

Description