Die Teken

Jonita Swart

R120.00

Available on back-order

Description

‘n Jeugverhaal wat die leser tot nadenke stem. Dit speel af iewers in die nie te verre toekoms, op ‘n aarde wat uitgeput is deur die misbruik en uitbuiting van die omgewing, en in ‘n gemeenskap waarin die strukture besig is om in duie te stort. Die mense