Romanza Nostalgie: Tussen jazz en rock / Sonder bagasie (Sagteband) Elsa Winckler

Daar verskyn ses titels in die Romanza Nostalgie-reeks: Madelie Human, Dina Botha, Rosita Oberholser, Didi Potgieter, Elsa Winckler en Alma Carstens.

Elsa Winckler

R140.00

Available on back-order

SKU: 9780639605548 Categories: , , , Tag:

Description

Tussen jazz en rock – Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oë, sy bitter sexy boudjies … Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar nie.

Sonder bagasie – Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oë en gespierde lyf is egter ‘n groter probleem …

Romanza Nostalgie is ‘n terugblik na die eerste titels van ons die gewildste Romanza-skrywers – daardie romanses wat lesers besonder baie geniet het. Daar verskyn ses titels in die Romanza Nostalgie-reeks: Madelie Human, Dina Botha, Rosita Oberholser, Didi Potgieter, Elsa Winckler en Alma Carstens.