SKEPPENDE INKLEURBOEK:ONTSPANNINGSTERAPI

Kalmeer jou gemoed en werk spanning te deur middel van inkleur.Hierdie pragtig gellustreerde inkleurboek is gevul met ontwerptekeninge van keurige tonele en ingewikkelde, gesofistikeerde patrone. Dit is spesifiek bedoel om jou aan te spoor, om diep betrokke by jou kunswerke te raak, terwyl jy aandagtig die bladsye invul met kleur. Spandeer n paar minute van jou dag – waar jy jou ook al bevind – en skep deur middel van inkleur, n weg na vrede en kalmte in jou gemoed.

R145.00

Available on back-order

Description