Die Belangrikste Storie Ooit Vertel (Afrikaans, Staple bound)

Hierdie boekie vertel in bree trekke verhale oor die skepping, Jesus se geboorte en werk op aarde, die opstanding en ook die hemelvaart. Tussendeur is daar gedeeltes wat as ‘n gesinsgesprek tussen ouers en kinders aangebied word. Op die manier word die waarhede van God se liefde en vergifnis prakties uitgebeeld. Dit beantwoord ook kernvrae waaroor kinders dalk kan wonder. Die belangrikste storie ooit vertel is veral nuttig in evangelisasiewerk, maar kan ook sommer net gebruik word om die goeie nuus met jou vriende en familie te deel.

R90.00

SKU: 9781770000582 Categories: , ,

Description