Kop op n blok

De Vos ken die kunste, en die mense agter die kunste, so hy kan heerlik spot met die hogere dinge in die lewe. Die bundel bevat n hele vertellings oor bekende figure uit die kunstewereld, soos die Karel Schoeman. Kop op ‘n blok is vlymskerp geskryf en die humor (wat dikwels selfspot insluit) is werklik snaaks. Inderwaarheid vorm die teks ‘n soort outobiografie van een van die mees geliefde skrywers in Afrikaans.

R165.00

Available on back-order

SKU: 9781869195465 Category:

Description