Ontdek Jesus in Die Psalms (Afrikaans, Paperback)

’n Bybelstudie in 11 dele oor Jesus in die Psalms.
Besef jy hoeveel verwysings daar in die Psalms na Jesus is? Hierdie poëtiese Bybelboek beeld Hom uit as die Een wat God gekies het, die Skepper, die Koning van die konings, die Een wat gekruisig is en weer op­gestaan het, die Skaap­wagter, die ewige Hoëpriester en vele meer.

In Ontdek en beleef Jesus in die Psalms sal jy deur Bybelgedeeltes, verduidelikings, toepassings en besprekings­vrae jou vertroue in Jesus, jou Ver­losser, se krag versterk met die wete dat Hy altyd ’n plan het wat uitgevoer sal word. Elke studie sluit ook af met skryf­plek vir persoonlike nadenke en notas of gebede. Aan die einde van die Bybel­studie is daar ook ’n gedeelte vir persoonlike geestelike groei met joernaalbladsye.

Hierdie Bybelstudie in 11 dele is ideaal vir klein­groepe en individue om God se transformerende Woord te bestudeer.

Stonecroft

R100.00

Available on back-order

SKU: 9781431616381 Categories: , ,

Description