Description
Dis amper slaaptyd vir Bella en Bollie; tyd om te bad, melk en koekies te geniet en ‘n slaaptydstorie te lees. Maar toe Bollie besluit om weg te kruip, mis hy amper die belangrikste deel van slaaptyd!
Die tweede Bella & Bollie-boek, waarin ‘n wereld vol kinderlike onskuld op lesertjies wag!
Geïllustreer deur die internasionaal bekende illustreerder Mandy Sutcliffe.
Lees meer hieronder.
Gillian Shields
R160.00
Available on back-order