Die gevangene in die derde sel (Sagteband, 96 pg) Gene Edwards

Die gevangene in die derde sel is ‘n boek vir almal wat omstandighede ervaar wat hulle nie verstaan nie. Dit is die dramatiese verhaal van Johannes die Doper wat in die gevangenis worstel om ‘n Here wat nie aan sy verwagtings voldoen het nie, te verstaan.

Gene Edwards

R180.00

Available on back-order

Description