Sale!

Die Water op Mispah (Afrikaans, Paperback, 212 pg) Dot Serfontein

Nog ‘n lekkerlees liefdesverhaal van Dot Serfontein.  Kyk hieronder vir meer inligting …

Dot Serfontein

Original price was: R190.00.Current price is: R79.00.

1 in stock

Description

Emma is ongelukkig getroud en kinderloos. Haar lewe neem egter onverwagte draaie wanneer ‘n boer, Van Greunen, op hul plaas kom boor vir water. Sy staan voor ‘n moeilike keuse: Moet sy getrou bly aan haar man en hul ongelukkige huwelik voortsit, of moet sy haar hart volg?