Ester – 10 studies oor God se voorsienigheid in jou lewe (Sagteband, 220 pg) Jane Roach

Soos jy deur Ester werk, sal jy leer om God se hand in jou eie omstandighede raak te sien, om op Hom te steun met onverdeelde vertroue en aanbidding, en om ’n nuwe lewe van dankbaarheid, vrede en vreugde te ervaar.  Lees meer hieronder.

Jane Roach

R170.00

Available on back-order

Description

God onderhou en regeer oor alles wat Hy gemaak het. Alles wat gebeur, vind plaas omdat dit God se wil is volgens sy plan, manier en tydsberekening. Soms roep Hy gewone mense om buitengewone take uit te voer.
Hierdie 10 weke lange studie oor die boek Ester bied ’n fassinerende historiese vertelling van God se voorsiening onder ’n aanslag om die Jode in ballingskap in die Persiese Ryk uit te roei. Jane Roach gebruik insigryke kommentaar, besprekingsvrae, getuienisse en lofsange terwyl sy lesers deur hierdie boeiende verhaal neem, karakters bekendstel en God se voorsiening uitwys.