Sale!

Liewe Mamma (Sagteband, 368 pg) Esther Verhoef, Vertaler: Joanita Fourie

Helen se lewe is gemaklik en ongekompliseerd. Sy is tevrede met haar loopbaan, maak drie gelukkige tieners groot en woon in die mees gesogte huis in die straat. Toegegee, sy raak bietjie ontnugter deur haar huwelik met haar werkolis man, Werner. Maar sy glo sy sal dit kan regstel. Toe sy egter een aand by die huis kom, word haar lewe heeltemal onderstebo gekeer deur ‘n onverwagse gebeurtenis. Ralf en Brian is twee jeugmisdadigers vir wie hierdie plan goed sou uitwerk: ‘n Vinnige geldmaakskema deur ‘n huisinbraak te pleeg. Die teikens wie hulle gekies het, is Helen en Werner. Terwyl Ralf wag hou, verdwyn Brian in Helen en Werner se huis, maar hy kom nooit weer daar uit nie. Dis die begin van Helen se nagmerrie. Sy sou dit nooit kon voorsien hoe erg dit sou raak en wat sy alles sou doen om haar gesin te beskerm nie. Hierdie domestic noir is oorspronklik in Nederlands geskryf deur die baie gewilde Nederlandse skrywer Esther Verhoef. Haar sielkundige rillers en romans het al oor die 2.5 miljoen eksemplare in Nederland verkoop.

Esther Verhoef

Original price was: R320.00.Current price is: R160.00.

Available on back-order

SKU: 9780799399189 Categories: , , Tag:

Description