Superfiks Wiskunde Graad 4 : Grade 4

Help jou kind om sukse te behaal met Wiskunde! Superfiks Wiskunde is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 4 kind. Hierdie boek bied essensiële hoofrekene en vele meer! Help jou kind om sukse te behaal met Wiskunde! Superfiks Wiskunde is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 4 kind. Hierdie boek bied essensiële hoofrekene en vele meer! Dit kan gebruik word om skoolwerk aan te vul, of om jou kind se vaardighede verder te ontwikkel met meer uitdagende oefeninge.

Al die antwoorde word aan die einde van die boek verskaf.

Aan die ouer of helper. Kinders in Graad 4 moet probeer om onafhanklik te werk en behoort nie te veel hulp nodig te hê met hierdie boek nie. Toon egter altyd belangstelling in hulle vordering en wees gereed om die nodige hulp aan te bied. U belangstelling en aanmoediging sal die kinders help om te presteer!

Anika Pretorius

R99.00

Available on back-order

SKU: 9780636049161 Categories: , ,

Description