Toekomsmens (Sagteband, 288 pg) Isa Konrad

Een van die IEB NSS se alternatiewe romans vir 2023

Pretoria, 2057. Dertig jaar ná Johannesburg in ‘n spookstad verander het, word die Nuwe Republiek van Suid-Afrika deur die Toekomsparty en ‘n Raad van Twaalf regeer. Kel de Jong werk as ‘n programmeerder in die Intelligensieburo. Sy geordende lewe word in chaos gedompel wanneer ‘n militêre observasiesatelliet ‘n jong kind op die verlate N1 tussen Pretoria en Johannesburg ontdek. Op dieselfde dag word In-Grid, die Intelligensieburo se sentrale kunsmatige intelligensie, in ‘n aanval vernietig. In chaos wat volg, aktiveer Kel In-Grid se prototipe en ontdek dat dit die herinneringe van Agnes Baumer bevat, ‘n vroulike spioen in Duitsland gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Met behulp van tydreise ontdek Kel in die verre verlede die waarheid agter die gebeure in sy hede. Hierdie is ‘n sterk spekulatiewe roman, ideaal vir aanhangers van Margaret Atwood se Oryx and Crake en The Handmaid’s Tale. Dit lewer ook sterk ekologiese en sosiale kommentaar.

Isa Konrad

R320.00

Available on back-order

Description