3 in 1 Alles of Niks Verseelde Liefde en Twaalfuurman 3-in-1 Book

R100.00

Out of stock

SKU: 9780799381627 Categories: , ,

Description

Alles of niks by Madelie Human

Bernette is dol op die lieflike ou opstal op die plaas wat sy geerf het. Sy wil dit restoureer en in ‘n gastehuis omskep… as dit net nie vir Henk Hugo se irriterende inmengery was nie.

Verseelde liefde by Jennifer Symons

In die romantiese wereld van argeologiese opgrawings in Kreta ontmoet Eloise ‘n vurige Italianer. Toe ‘n kelder ineenstort en hulle twee alleen in die donker agterbly, ontdek hulle veel meer as antieke skatte…

Twaalfuurman by Adele Reynder

Zirkai kan nie agterkom of Mathys de Waal se suurheid net teen haar gemik is nie. Maar vir motiewe ontleed is sy ook nie meer lus nie. Op hierdie klein dorpie is sy ver van haar beroep as bedryfsielkundige.