Borrelgom (Mei 2024, Sagteband, 192 pg, Kinder & Jeug Fiksie, 14+ yrs) Jana du Plessis Müller

Hierdie is ‘n voorafbestelling, publikasie 02 Mei. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling versend word sodra alle voorraad beskikbaar is. Bea Malan, oftewel, Koningin Bea, vind met ‘n skok uit haar ouers gaan skei en dat sy en haar ma na Johannesburg verhuis. Nou bevind sy haar tussen vreemde kinders in ‘n stad wat sy nie ken nie en ‘n skool wat sy nie verstaan nie. Maar namate haar geheim al swaarder op haar druk, beweeg sy nader daaraan om nuwe mense – en dinge – in haar lewe toe te laat. Sy sal moet grootword as sy nie wil toelaat dat die lewe haar soos borrelgom kou nie.  Lees meer hieronder.

Jana du Plessis Müller

R220.00

Available on back-order

SKU: 9780798184502 NB Categories: , ,

Description

Bea Malan, oftewel, Koningin Bea, word met ‘n skok van haar troontjie afgestamp wanneer haar ma die nuus breek dat haar ouers gaan skei en dat hulle na Johannesburg verhuis. Groot poef emoji. Hier is alles en almal anders as in haar geliefde Stellenbosch, waar sy die hoof van haar swerm was. Nou moet sy sink of swem tussen vreemde kinders in ‘n stad wat sy nie ken nie en ‘n skool wat sy nie verstaan nie. Maar namate Bea se geheim al swaarder op haar druk, beweeg sy nader daaraan om nuwe mense – en dinge – in haar lewe toe te laat. Selfs ook die rondloperkat Kol, die ligstraal-emoji Lea en die verantwoordelike Daniël. Maar Bea is nog lank nie gereed om te dans nie, en besef dat sy sal moet grootword as sy nie wil toelaat dat die lewe haar soos borrelgom kou en uitspoeg nie.