Ek en jy bestaan nie (Junie 2024, Sagteband, 144 pg, Gedigte ) Danie Marais

Hierdie is ‘n voorafbestelling, publikasie einde Junie. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling versend word sodra alle voorraad beskikbaar is.  Ek en jy bestaan nie is die langverwagte vierde bundel uit die pen van die bekroonde digter Danie Marais.  Lees meer hieronder.

Danie Marais

R290.00

Available on back-order

SKU: 9780624095002 NB Categories: , ,

Description

Soos in sy vorige bundels is dit gedigte wat openhartige, intieme gesprekke met die leser aanknoop – hierdie keer oor die ongemakke van ras en klas.

Dis ’n bundel oor die menslike middelklastoestand en die unbearable whiteness of being wat waag om te praat oor die dinge waaroor mense liefs stilbly in die woonbuurte van Stellenbosch waar ’n koue burgeroorlog stil in die boomryke strate woed.