Broedertwis (Afrikaans, Paperback, 384 pg) Albert Blake

Meer as n honderd jaar na die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het. Sy jonger broer, Piet, word onthou as die joiner. In Broedertwis probeer Albert Blake verstaan waarom hulle lynreg in stryd met mekaar gekom het. Wie was reg? Christiaan, wat ten alle koste die vryheidstryd wou voer, of Piet, wat n einde aan die smart en lyding van die oorlog wou bring?

Albert Blake

R345.00

Available on back-order

Description