Description
Dagbeplanner 2022 is ’n praktiese dagbeplanner wat aan elke vrou se behoeftes sal voldoen.
Hierdie dagbeplanner bied die volgende onderskeidende kenmerke:
• Weekbeplanner vir Januarie 2022 tot Desember 2022
• ’n Jaarbeplanner vir 2022
• Lys openbare vakansiedae
• ’n Inspirerende teksvers vir elke week
• Plek vir adresse en telefoonnommers