Die Stryd In Jou Gedagtes – 100 Oordenkings Wat Jou Denke Sal Vernuwe (Afrikaans, Paperback, 336 pg) Joyce Meyer

Die stryd in jou gedagtes deur Joyce Meyer wys hoe jy beheer kan neem oor jou negatiewe gedagtewêreld, en begin om ’n oorvloedige lewe in Christus te ervaar.

Dit sal jou toerus om oorwinning te kry oor woede, verwarring, skuldgevoelens, vrees en twyfel. Hierdie insigte sal jou help om te sien wat die vyand se strategie is en sy leuens te ontmasker, om destruktiewe gedagtepatrone te verander, jou denke te vernuwe, krag en bemoediging te verkry en bo alles, die stryd in jou gedagtes te wen.

Die stryd in jou gedagtes dagstukkies bevat 100 oordenkings met teksverse, gebede en persoonlike insigte – elkeen daarop gefokus om jou te wys hoe om ’n verloorders-ingesteldheid te vermy en soos ’n oorwinnaar te dink en te lewe.

Joyce Meyer

R170.00

Available on back-order

Description