In Die Teenwoordigheid Van God (Hardeband, 392 pg) Izak De Villiers

Die 366 oordenkings van In die Teenwoordigheid van God bevestig aan elkeen wat dit lees dat God vandag nog net so kragtig teenwoordig is by sy kinders soos in Bybelse tye. Die oordenkings in die eerste helfte van elke maand is gebaseer op die Ou Testament, en die tweede helfte van die maand op die Nuwe Testament. In die Teenwoordigheid van God, in pragtige bruin drukwerk, verseker ons opnuut van God se vertroostende Teenwoordigheid, ook in tye van angs en onsekerheid.

Izak De Villiers

R250.00

Available on back-order

Description