Description
My jaarbeplanner 2022 is ideaal om die meeste uit elke dag te kry deur maklik op hoogte te bly van jou daaglikse skedule, afsprake en prioriteite.
Kenmerke van hierdie 12-maand beplanner sluit in:
• ’n Weekbeplanner vir Januarie 2022 tot Desember 2022
• ’n Jaarbeplanner vir 2022 en 2023
• Lys openbare vakansiedae
• Plek vir persoonlike inligting, notas, spesiale geleenthede en prioriteite
• ’n Inspirerende teksvers vir elke week





