Sale!

NV September: Ligloop op jou lewenspad – 366 dagstukke (sagteband, 392 pg) Cas Vos

Publikasie vroeg Oktober

Daar is Lig in die wêreld. Lééf daarom met God.

In ‘n uitdagende wêreld is God se lig noodsaaklik. Cas Vos, afgetrede professor en skrywer lei jou in heerlike toeganklike taal met besondere insigte in die Bybel en deeglike uitleg daarvan. Hy verhelder Skrifgedeeltes in Job, Jona, Prediker, die Psalms en ook die gelykenisse van Jesus. Hy betrek baie gedigte en vertalings van liedere wat vertroos en versterk. Die 366 dagstukke sal jou lei om lig te loop op jou lewenspad.

Cas Vos

R279.00

Available on back-order

Description