DF Malan – En Die Opkoms Van Afrikaner-Nasionalisme (Afrikaans, Paperback, 492 pg) Lindie Koorts

Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Hoe kon ‘n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot ‘n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Met sestig foto’s.

Lindie Koorts

R485.00

Available on back-order

Description