Die nag ruik na spoed

Hier is iets betreklik nuut in Afrikaans: wetenskapfiksie vir volwassenes. Die stories is uiteenlopend, maar deur elk loop die silwer draad van fantasie en wetenskap. Uiteindelik gaan dit natuurlik oor die karakters en Schoombie se gatskop-verteltrant. Hier is ‘n bedrewe skrywer met ‘n verstommende verbeelding aan die woord – innovering, spanning en die verrassingselement is op die spyskaart.

Schalk Schoombie

R200.00

Available on back-order

Description