Die Seders Van Libanon (Afrikaans, Paperback)

In Sirië vrees Ilizabith elke dag vir haar lewe, die man wat haar sy vrou gemaak het is boos. In Libanon probeer Pascal haar roeping uitleef, maar sal haar ouers dit insien? Hoewel hulle in dieselfde skool is in Pretoria verskil Talitha en Yasmine se wêrelde hemelsbreed. Talitha probeer vreesloos veg vir wat reg is en Yasmine probeer oorleef. Deur ‘n Goddelike saamloop kruis Ilizabith, Pascal en Talitha en Yasmine se paaie, en elkeen moet besluit of hulle gehoorsaam sal wees aan God.

Adriana Faling

R240.00

Available on back-order

SKU: 9780796321510 Categories: ,

Description