God is Naby Jou – 90 Dae van Bemoediging (Afrikaans, Large print, Paperback)

Nina Smit se jongste boek bied 90 splinternuwe dagstukkies wat lesers sal aanmoedig om hul inspirasie in die Here te vind.
Wanneer dit voel of elke dag net vol uitdagings en eindelose doen-lysies is, bied Nina Smit bemoediging in die vorm van 90 nuwe dagstukkies wat jou sal herinner om sielsvernuwing by die Here te gaan soek. Hy is die Een wat jou sal ophef uit ’n donker gemoed, sal inspireer en sal krag gee vir ’n nuwe dag.Dit maak nie saak wat jy as ’n ma, eggenoot, ouma of sakevrou in die gesig staar nie, met God is jy in die wenspan. Met sy krag en inspirasie sal jy die hindernisse op jou pad oorkom. Neem ’n paar minute in die oggend of saans voordat jy gaan slaap om jou siel tot rus te bring en weer jou liefdesband met die Here te versterk. God is naby jou is perfek vir jou stiltetyd (of enige ander tyd van die dag!) om jou aan God se onweerlegbare beloftes te herinner.

Ook beskikbaar onder die Titel – God is Close to You

Nina Smit

R200.00

Available on back-order

Description