Hartklop Omnibus 2 – OUT OF PRINT

In Droomdokter moet vroedvrou Mila Mouton haar Aktiewe Geboorte-eenheid se deure sluit, en dit blyk dat haar aantreklike buurman by die besluit betrokke is. In In jou hande le Michelle Judson na ’n motorongeluk hulpeloos in ’n hospitaal. Al ligpunt is die deernisvolle ortopediese chirurg Douw Hefer. In Liefde op Jannasbaai word dokter Elmo Kasselman se lewe omvergegooi toe ’n onbekende meisie wat haar sig en geheue weens ’n ongeluk verloor het in sy kliniek beland.

Malene Breytenbach, Amelia Strydom, Vera Wolmarans

R260.00

Out of stock

Description