In my vel

Azille Coetzee gaan studeer in Nederland, kry ‘n Nederlandse lover en besluit om in Europa aan te bly. Dis bevrydend om net een wit mens tussen talle te wees. En daars die sosiale gelykheid, die wonderlike musiekkonserte, internasionale kunsuitstallings, en wêreldbekende filosowe se praatjies wat haar passievol interesseer. Maar iets voel nie reg nie … Die vraag bly: Waar kom sy “werklik” vandaan, en waar hoort sy? In my vel is ‘n uiters leesbare verhaal van identiteit, reis en liefde: intiem, eerlik en slim – met selfs ‘n bietjie seks, drugs & rock ‘n roll. “Tydig, snaaks en nodig. ‘n Verhaal van navigasie, deur twee stede, deur ‘n hart. ‘n Dokument vir ons tyd.” – Kabous Meiring

Azille Coetzee

R250.00

Available on back-order

SKU: 9780624087298 Categories: , ,

Description